Graad 9 Wiskunde
About Course
In hierdie kursus gaan ons deur al die belangrike werk van Graad 9 Wiskunde. Ons hersien ook sommige Graad 8-werk om jou kennis op te knap! Elke onderwerp is op ’n eenvoudige en verstaanbare manier opgebreek om jou te help leer en selfvertroue op te bou.
Jy kry toegang tot:
- In-diepte videolesse wat volgens die CAPS-kurrikulum gestruktureer is wat elke konsep duidelik verduidelik
- Interaktiewe vasvrae om jou begrip na elke les te toets
- Drukbare werkkaarte en memorandums om jou vaardighede te oefen
- Gedetailleerde opsommings wat jou help om vir toetse en eksamens te hersien
- Onderwyser ondersteuning om jou te help
Of jy nou inhaal of toppunte wil behaal, hierdie kursus is ontwerp om jou te help om jou volle potensiaal in Wiskunde te beruik.
Course Content
❖ TERMYN 1 ❖
Gewone Breuke (Graad 8 Hersiening)
Desimale Breuke (Graad 8 Hersiening)
Telgetalle: Die Getallestelsel
Telgetalle: Volgorde van Bewerkings en Berekeninge
Telgetalle: Afronding en Eksponensiële Notasie
Telgetalle: Veelvoude en Faktore
Telgetalle: Verhoudings, Koers en Persentasies
Finansiële Wiskunde
Heelgetalle
Eksponente
Numeriese en Geometriese Patrone
Funksies en Verwantskappe
Algebraïese Uitdrukkings
❖ TERMYN 2 ❖
Algebraïese Uitdrukkings (copy)
Algebraïese Vergelykings
Interpretasie en Teken van Grafieke
Meetkunde van Reguitlyne
❖ TERMYN 3 ❖
Meetkunde van Reguitlyne
Oppervlakte en Omtrek van 2D-Vorms
Versameling, Organiseering en Opsomming van Data
Waarskynlikheid
❖ TERMYN 4 ❖
Meetkunde van 2D-Vorms
Buite Oppervlakte en Volume van 3D-Vorms
Transformasie
Earn a certificate
Complete the course and earn a certificate to boost your confidence!
Student Ratings & Reviews
No Review Yet
