Graad 8 Wiskunde
About Course
Tydmerke: Egte breuke (00:15), Onegte breuke (00:41), Gemengde breuke (01:08), Vereenvoudiging en ekwivalente breuke (02:18), Heelgetalle na breuke (06:06), Omskakeling van onegte breuke na gemengde breuke (10:57), Rangskik en vergelyk van breuke (17:14), Optel en aftrek met breuke (22:48), Vermenigvuldiging met breuke (31:22), Deel met breuke (37:05), Kwardate met breuke (46:23), Derdemagte met breuke (51:21), Vierkantswortels (51:04), Derdemagwortels (57:47).
In hierdie kursus gaan ons deur al die belangrike werk van Graad 8 Wiskunde. Elke onderwerp is op ’n eenvoudige en verstaanbare manier opgebreek om jou te help leer en selfvertroue op te bou.
Jy kry toegang tot:
- In-diepte videolesse wat volgens die CAPS-kurrikulum gestruktureer is wat elke konsep duidelik verduidelik
- Interaktiewe vasvrae om jou begrip na elke les te toets
- Drukbare werkkaarte en memorandums om jou vaardighede te oefen
- Gedetailleerde opsommings wat jou help om vir toetse en eksamens te hersien
- Onderwyser ondersteuning om jou te help
Of jy nou inhaal of toppunte wil behaal, hierdie kursus is ontwerp om jou te help om jou volle potensiaal in Wiskunde te beruik.
Course Content
❖ TERMYN 1 ❖
Telgetalle: Die Getallestelsel
Telgetalle: Volgorde van Bewerkings en Berekeninge
Telgetalle: Afronding en Eksponensiële Notasie
Telgetalle: Veelvoude en Faktore
Telgetalle: Verhoudings, Koers, Persentasies en Finansiële Wiskunde
Heelgetalle
Gewone Breuke
Desimale Breuke
Numeriese en Geometriese Patrone
❖ TERMYN 2 ❖
Eksponente
Algebraïese Uitdrukkings
Algebraïese Uitdrukkings
Algebraïese Vergelykings
Funksies en Verwantskappe
Grafieke
❖ TERMYN 3 ❖
Data Hantering
Meetkunde van Reguitlyne
Meetkunde van 2D-Vorms
❖ TERMYN 4 ❖
Stelling van Pythagoras
Transformasie
Oppervlakte en Omtrek van 2D Vorms
Buite Oppervlakte en Volume van 3D Vorms
Earn a certificate
Complete the course and earn a certificate to boost your confidence!
